Kurt Darren

Kurt Darren - Heidi lyrics

Your rating:
Lank, lank gelede was daar ? goeie rede, hoekom ek TV wou kyk.
Sy was bitter oulik en as ek kon dan sou ek, haar wou vra vir ? date.
Maar daar was een probleempie, sy was nooit alleen nie, want hy moes na haar kyk.
Peter was sy naam en al was hy bietjie skaam, het sy vir hom ook mooi gelyk.

Heidi, Heidi vra vir my hoe ken ek jou naam.
Heidi, Heidi, ons almal weet waar kom jy vandaan.
Berge, strome vat my hand dan vat ek jou saam.
Heidi, Heidi, Heidi ek's ? man wat kan.

Soveel jare later vir my het niks verander, hulle sê vir my ek leef in ? droom.
Jy’s seker nou nog mooier, jou wangetjies nog rooier, ek wens ek kon jou kry op die foon.
Maar ek weet jy’s in die berge, sein raak al hoe erger, en Peter is nou lankal verby.
Almal bietjie ouer, herinneringe flouer, maar in drome sal jy wag vir my.

Heidi, Heidi vra vir my hoe ken ek jou naam.
Heidi, Heidi, ons almal weet waar kom jy vandaan.
Berge, strome vat my hand dan vat ek jou saam.
Heidi, Heidi, Heidi ek's ? man wat kan.

En ek soek jou hier en ek soek jou daar en ek volg my hart en ons kry mekaar,
En ek draai jou uit en el draai jou in en ons draai nou saam en dit maak nou sin.

En ek soek jou hier en ek soek jou daar en ek volg my hart en ons kry mekaar,
En ek draai jou uit en el draai jou in en ons draai nou saam en dit maak nou sin.
En sy dans ... vir my.

Heidi, Heidi vra vir my hoe ken ek jou naam.
Heidi, Heidi, ons almal weet waar kom jy vandaan.
Berge, strome vat my hand dan vat ek jou saam.
Heidi, Heidi, Heidi ek's ? man wat kan.

Heidi, Heidi vra vir my hoe ken ek jou naam.
Heidi, Heidi, ons almal weet waar kom jy vandaan.
Berge, strome vat my hand dan vat ek jou saam.
Heidi, Heidi, Heidi ek's ? man.
Heidi ek's ? man.
Heidi ek's ? man wat kan.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2012

Language: Afrikaans

Cover from: Gitti & Erika - Heidi (1977, German)

Appearing on: In jou oë

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found