Wynand Windpomp

Wynand Windpomp
Waansin (ClubMix)

Dis tog waansin, waarom steel jy my my heldin?
Yskoud laat jy my, my siel is verskeurd
Dis tog waansin, jy speel met my gevoelens
En my trots lê lankal op die vloer
Tog weet ek wat ek wil hê, en dit is jy

Die flat is leeg, jy's nie meer daar nie
Teenoor my hart is loop nie swaar nie
Dit maak my mal
Want jy is alweer by hom

Al wat ek weet: Dis nou verby
Wat ek kan doen vir jou te baklei
Waar is jy, sê my waar is jy?

Dis tog waansin, waarom steel jy my my heldin?
Yskoud laat jy my, my siel is verskeurd
Dis tog waansin, jy speel met my gevoelens
En my trots lê lankal op die vloer
Tog weet ek wat ek wil hê, en dit is jy

Ek loop in sirkels van vroeg tot laat
Sonder jou het ek geen raad
Ek asem swaar, dit voel op my hart gaan ontstaan
En soos 'n wolf jaag ek deur die stad
Soek jou heelaand in die pubs
Waar is jy, sê my waar is jy?

Dis tog waansin, waarom steel jy my my heldin?
Yskoud laat jy my, my siel is verskeurd
Dis tog waansin, jy speel met my gevoelens
En my trots lê lankal op die vloer
Tog weet ek wat ek wil hê, en dit is jy

Dis tog waansin, waarom steel jy my my heldin?
Yskoud laat jy my, my siel is verskeurd
Dis tog waansin, jy speel met my gevoelens
En my trots lê lankal op die vloer
Tog weet ek wat ek wil hê, en dit is jy

Dis tog waansin, waarom steel jy my my heldin?
Yskoud laat jy my, my siel is verskeurd
Dis tog waansin, jy speel met my gevoelens
En my trots lê lankal op die vloer
Tog weet ek wat ek wil hê, en dit is jy

Musikuss

Submitted by Musikuss at Thu 06 Apr, 2017 7:17 pm

Author: ?
Composer: ?
Publisher: ?
Published in: 2009
Language: Afrikaans
Available on: Gedagtes (2009)

Reactions

Anonymous
In an effort to prevent automatic submissions, we require that you complete the following challenge.

Follow Muzikum

cron