Wynand Windpomp

Wynand Windpomp - Waansin lyrics

Your rating:
Die flat is leeg, jy's nie meer daar nie
Teenoor my hart is loop nie swaar nie
Dit maak my mal
Want jy is alweer by hom

Al wat ek weet: Dis nou verby
Wat ek kan doen vir jou te baklei
Waar is jy, sê my waar is jy?

Waansin, waarom steel jy my my heldin?
Yskoud laat jy my, my siel is verskeurd
Dis tog waansin, jy speel met my gevoelens
En my trots lê lankal op die vloer
Tog weet ek wat ek wil hê
En dit is jy

Ek loop in sirkels van vroeg tot laat
Sonder jou het ek geen raad
Asem swaar, dit voel op my hart gaan ontstaan
En soos 'n wolf jaag ek deur die stad
Soek jou heelaand in die pubs
Waar is jy, sê my waar is jy?

Waansin, waarom steel jy my my heldin?
Yskoud laat jy my, my siel is verskeurd
Dis tog waansin, jy speel met my gevoelens
En my trots lê lankal op die vloer
Tog weet ek wat ek wil hê
En dit is jy

Dis tog waansin, waarom steel jy my my heldin?
Yskoud laat jy my, my siel is verskeurd
Dis tog waansin, jy speel met my gevoelens
En my trots lê lankal op die vloer
Tog weet ek wat ek wil hê
En dis jy
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Cover from: Wolfgang Petry - Wahnsinn (German)

Appearing on: Soektog (2006) , Gedagtes (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found