Elizma Theron

Elizma Theron - Ek wil huil as dit reën lyrics

Your rating:
Kan ek jou help werk, aan die kamers van jou hart.
Die besem vat en uitvee, al die seerkry en die smart.
Die kraker teen die mure, en die dak wat lek weer regmaak.
Dan kan my liefde weer intrek, en rusplek daarvan maak.

Geen my jou hand.
Ek vra jou net wag.
Ek wil huil as dit reën.
Want dan huil ek weer alleen.
Wil my seer vir die ander een.
Ek wil huil as dit reën.
Ek wil huil as dit reën.
Want dan huil ek weer alleen.
Ek glo nog steeds jy is die een.
Ek wil huil as dit reën.

Kan jy my hoor bid, in die aande as jy slaap?
My trane vir die Hemel pos, sodat Hy oor jou sal waak.
Die reën daar teen jou ruite, is so dar jy onthou.
Die grootste bly die liefde, jy moet leer om te vertrou.

Geen my jou hand.
Ek vra jou net wag.
Ek wil huil as dit reën.
Want dan huil ek weer alleen.
Wil my seer vir die ander een.
Ek wil huil as dit reën.
Ek wil huil as dit reën.
Want dan huil ek weer alleen.
Ek glo nog steeds jy is die een.
Ek wil huil as dit reën.

Hoor jy my roep, waar ek in donkerte soek?
Hoor my nou, geen my jou hand.
Ek wil huil as dit reën.
Want dan huil ek weer alleen.
Wil my seer vir die ander een.
Ek wil huil as dit reën.
Ek wil huil as dit reën.
Want dan huil ek weer alleen.
Ek glo nog steeds jy is die een.
Ek wil huil as dit reën.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek, Sony Music

Details:

Released in: 2011

Language: Afrikaans

Appearing on: Oppad Na Jou , 'n Spesiale Aand Met Elizma Theron (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found