Nicholis Louw

Nicholis Louw - Generaal lyrics

Your rating:
Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
Generaal

Sy kon my gedagtes lees
'n Storie van 'n oorlog wat vandag begin
Nooit sal ek daai dag vergeet
Het dadelik geweet ons gaan mekaar mos opvreet
Dis finaal, dis finaal

Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal, generaal
Generaal

Sy het my gesalueer
Ek kon myself nie keer nie, my hart is beseer
Haar pa se geweer is oorgelaai en ek sou
nooit kon raai dit sou gebeur nie
Dis finaal, dis finaal

Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal, generaal
Generaal

Bomme ontplof hier binne my
En sy het haar fisier op my
Ek waai 'n wit vlag, ek gee oor
Generaal, ek het my hart verloor

Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal, generaal
Generaal

Generaal, generaal, ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal, generaal
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Grootste Treffers Sover , Energie (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found