Die Melktert Kommissie

Die Melktert Kommissie - Wonderwoorde lyrics

Your rating:
-verse

Alleen in Brooklyn mall
In burgundy's
Bestel twee whisk(e)ys
Die rook in my oë
Die waitress vra: "ekskuus, is jy al 18?"
En ek sê: "thanks for the compliment"
En dink, ook maar net-net

Ek maak my boek oop,
Wil besig lyk
Want almal kyk
Kyk sy lyk skielik 24
En vier haar woord woordlose brein
En ek verstik aan die woorde in my bord
Want alles wat ek kort bly wegkruip

-chorus

En ek het lankal opgehou dink
Verwag dat almal vir my skink nog een
Gooi net nog 'n glas bietjie voller
Ek vreet als op maar ek raak net

Dommer dommer ek bekommer my
En wonder woorde raak weer
Weg en word wonderwoorde
Die kommer in my raak al dommer

-verse

Ontevredenheid
Jy het my verlei
En uitgetrek en afgeskil
'n bietjie te veel gekry
Ontevredenheid
Verwantskap my beleid
Want hierdie ontevredenheid in my
Het alles weggesmyt

-chorus

-outro

Dommer dommer
En ek bekommer my en raak dommer
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Wonderwoorde (2005)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found