Die Melktert Kommissie

Die Melktert Kommissie - Sterre lyrics

Your rating:
-koor

hande vashou.
sterre liggies
ek en jy alleen
tot ons al ons misery
vergeet


-verse

nog 'n skuinse grappie
nog 'n glasie wyn
en al die werklikhede
sal in die mis verdwyn


-koor

champagne en baie skaterlaggies
sprinkel oor ons neer
tot ons al ons misery
vergeet


-verse

styfgearm huistoe slinger
onder al die sing lawaai
terwyl die dronke wêreld om ons rondomtalie draai

vreemde stemme sing ‘n aandlied
soos die wilde nag omdraai
en die son sy strale op die see so rug aflaai


-koor
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Bowline

Details:

Released in: 2006

Language: Afrikaans

Appearing on: Wonderwoorde (2005)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found