Die Melktert Kommissie

Suikerbos..
Ek wil jou hê
En Suikerbos ...
Ek wil jou hê
Maar wat, O wat sal jou mamma daarvan sê?
Dan loop ons so onderdeur die maan
Ek en my Suikerbossie saam

Jy's 'n regte Mamma's boy
En van nou af is jy my toy
Don't call me sweetie 'coz I'm bad for your teeth
Maar moenie worry nie
Want ek het jou lief
Want jy's my
Toothbrush, hush, hush
Puppyslush, slush, slush
Candyfloss, floss, floss
Suikerbos, bos, bos, bos

Jy staan weer hier
In jou uitgewaste Dungary
Brag oor education wat jy kry for free
Op Takalani Sesami
SABC 3,2,1

Suikerbos ek wil jou hê
Suikerbos ek wil jou hê
En ek gee nie om wat jou mamma daarvan sê
Ons sal loop op die strand
Hand aan hand
Warm feeling op die koue sand
My suikerbossie

Dis 'n taai-taai storie
'n Diabeet se glorie
Dis Sugar of honey-honey
Shut up and show me the money

Suikerbos ek wil jou hê
Suikerbos ek wil jou hê
En ek gee nie om wat jou mamma daarvan sê
Ons sal loop op die strand
Hand aan hand
Warm feeling op die koue sand
My suikerbossie

Suikerbos ek wil jou
Suikerbos ek gaan jou kry
Suikerbos ek wil jou hê
My Suikerbos ...

Musikuss

Submitted by Musikuss at Wed 18 Sep, 2013 10:49 pm

Author: ?
Composer: ?
Publisher: ?
Language: Afrikaans
Available on: Proudly South African, Volroom (2003)

Reactions

CommonCrawl [Bot]

Follow Muzikum