Die Melktert Kommissie

Die Melktert Kommissie - Tiener lyrics

Your rating:
Hulle noem haar "Tiener"
Hulle noem haar "Moodswing"
Sy het 'n pienk wekker
Met fluff op haar pen
Sy's mal oor Britney Spears
En maak misbruik van haar tears
En as sy een wens kon kry
Sou sy soos Twiggy wou wees

Twee koffies in 'n cheap hotel
Is al wat ek nodig het
Om haar van die wêreld te vertel
'n CNN-program
'n Dag in Afghanistan
Sonder 'n man

Sy't gegaan van 'n A-cup na 'n C
'n Regte Barbie-wannabe
Fake alles, fake personality
Haar favourite line is "why me?"
Saans dink sy aan haar perfekte prins
Met die wit selfoon
En die 007 ringtone
Sy's 'n sad case, washout
Rinse haar klere in perfume
Sy wonder of sy iets kan raak
En loop dan naak voor onderwysers
Wat hul maak braak
Want sy lyk heel swak
Ten spyte van al haar
Cosmetics
Synthetics
Pathetic
Energetic bitch
Sy is 'n walking
Talking
Stuk plastic
En al wat sy kan spel is "kitsch"

Twee koffies in 'n cheap hotel
Is al wat ek nodig het
Om haar van die wêreld te vertel
'n CNN-program
'n Dag in Afghanistan
Sonder 'n man

Sy luister Koos Kombuis CDs
Maar sê sy haat A. Letoit
Sy dra baie kort rokkies
Maar is niemand se nooi
Sy tuit haar lippe terwyl sy loop
En enigiets met 'n prys wil sy koop

Twee koffies in 'n cheap hotel
Is al wat ek nodig het
Om haar van die wêreld te vertel
'n CNN-program
'n Dag in Afghanistan
Sonder 'n man

Twee koffies in 'n cheap hotel
Twee koffies in 'n cheap hotel
Twee koffies in 'n cheap hotel
Twee koffies in 'n cheap hotel
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: Proudly South African , Volroom (2003)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found