Snotkop

Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis lyrics

Your rating:
Ek wens ek was sterker
Dan het ek jou 'n ding of twee gewys
Ek wens ek het vlerke
Dan het ons al lankal saam verdwyn

Ek wens ek was fikser
Dan het jy my dalk lankal raakgesien
My kar 'n bietjie blinker
Dan kon ons in my kar vry by die fliek

Who oh oh oh oh oh
As ek net bietjie meer gefokus het op skool
Who oh oh oh oh oh
En bietjie minder van rock'n'roll gedroom
Maar ek het nie
En jy bly sexy
En hier onder in my whiskey glas
Lyk die lewe eersteklas

Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in 'n Mustang jou op Margate stukkend vry
Who oh oh oh oh
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
En met 'n dans raak ons verslaaf aan ruk en rol
Who oh oh oh oh oh

Who oh oh... Cool soos Koos Kombuis
Who oh oh... Cool soos Koos Kombuis

Ek wens ek was wilder
Dan het ek jou 'n goeie tyd gewys
Ek vat jou op 'n roadtrip
Dan ry ons van die PĂȘrel tot Parys

Ek wens ek was slimmer
Dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien
Vir daai ring aan jou vinger
Maar nou sit ek op die rak stoksiel alleen

Who oh oh oh oh oh
As ek net bietjie meer gefokus het op skool
Who oh oh oh oh oh
En bietjie minder van rock 'n' roll gedroom
Maar ek het nie
En jy bly sexy
En hier onder in my whiskey glas
Lyk die lewe eersteklas

Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in 'n Mustang jou op Margate stukkend vry
Who oh oh oh oh
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
En met 'n dans raak ons verslaaf aan ruk en rol
Who oh oh oh oh

Who oh oh... Cool soos Koos Kombuis
Who oh oh... Cool soos Koos Kombuis

Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in 'n Mustang jou op Margate stukkend vry
Who oh oh oh oh
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
En met 'n dans raak ons verslaaf aan ruk en rol
Who oh oh oh oh
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Sony Music Entertainment

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Translations: English

Appearing on: HKGK (2016)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

2 Comments found

Anonymous

Sunday 27th of November 2016 16:33

Thanks for the lyrics! Does anyone possibly have an English translation?