Lianie May

Lianie May - Kiepie en Kandas lyrics

Your rating:
Knyp my
Is ek maar net ‘n dromer
Alle paaie lei na Rome
Maar net een lei na jou hart

Wys my
Jou oë is die vertoning
En ek is die beloning
As jy my net saam jou vat

Koor:
Net soos Kiepie en Kandas
Nes ’n das wat netjies pas
Net soos Snip en Rissiepit
Het jy in my hart kom sit
Ek sal berge vir jou klim
Net soos agter elke man
Is jy die een wat by my staan
Onder draai die duiwel rond
Jy hou my voete op die grond
Jy steel die woorde uit my mond

Soen my net soos in die movies
Ons is nes ’n sepie wat ook net nie einde kry

Wys my, sal jy vir my baklei?
Sal jy verder as die horison of deurnag vir my ry?

Koor

En ek is vir jou soos Jolene
En jy my DiCaprio
Ek sien dit op die big screen
Jy hou my vas, en ek vir jou

Koor (2x)
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Inhoud Huis Musiek

Details:

Released in: 2016

Language: Afrikaans

Appearing on: Naweeklyfie (2014)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found