Lianie May

Lianie May & Jay (ZA) - Toe stop my hart (duet met Jay) lyrics

Your rating:
Ek het gedroom van ‘n plek
waar die son nooit gaan set
Jy was daar in ‘n tronk
en ek moes jou kom red, my baby, 
met als wat ek het, my baby

En ek mis jou vanaand
in hierdie hel van ‘n plek
Mis jou te veel om te sê
Ek voel ‘n mes teen my nek
En my asem raak min, my baby
Ek vra jou maak gou, my baby

Refrein: 
Toe stop my hart
Toe stop my hart by jou
Ek het ver geloop vir jou
Ek het lief geword vir jou
En in my hart is daar ‘n plek gehou
Ek sal vir jou alles gee
Ek sal jou trane wegvee
Dit alles vir jou

Daar was te veel om te sê,
te veel wat jy nie wil wou weet
Maar spyt kom altyd te laat
Ek sou jou nooit kon vergeet
En as ek alles kon terug draai, baby,
sou ek my wou terug waai, baby

Tot hier by my soos dit was,
waar ons ‘n lewe kon bou,
waar ek jou styf vas kon hou
Maar dis nou flenters en rou
Op jou sal ek nooit kan opgee, baby
Dit belowe ek jou, my baby

Refrein

Want elke tree saam met jou, my baby,
los ons al die seer agter ons, baby

Refrein
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Johan Vorster, Rencha Vorster

Composer: Johan Vorster

Publisher: Mozi Musiek

Details:

Released in: 2009

Language: Afrikaans

Appearing on: Boeremeisie (2009)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found