Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - As Jy Eendag Van My Hou lyrics

Your rating:
Ek het so lank probeer
As jy net deur my kon sien
Maar 'n glimlag verberg die seer
En elke môre bly miskien
Al my drome saam met jou, dis al wat ek het
Maar weet net, ek is altyd hier vir jou

Koor:
As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou

Ek wonder hoe sou dit wees
As jy my net vas kon hou
As jy wil kan jy dit lees
Dis jy vir my en ek vir jou

Al my drome saam met jou, en nou is daar net hoop
En as jy wegloop sal my hele lewe vou

Koor:
As jy roep is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou (2x)

As jy eendag van my hou
As jy eendag van my hou
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Maroela Musiek

Details:

Released in: 2001

Language: Afrikaans

Appearing on: Ek en Jy (2010) , 10 Jaar Platinum Treffers (CD2/2) (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found