Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Jou skaduwee lyrics

Your rating:
Stap kaalvoet saam met my
In die reën
Op die spore van ons drome
Net ek en jy alleen

En waar die son jou buitelyne laat ophou, sal ek begin
Wat jy gee sal ek neem, want ek en jy is een
Jou skaduwee

Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dof maak
Sal ek koelte gee
My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

Kom tel die sterre saam met my
Elke aand
In die melkweg lê ons drome, en wag
Dat ons dit  haal

Maar die donker van die onbekende nagte, maak my bang
Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een
Jou skaduwee

Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dof maak
Sal ek koelte gee
My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dof maak
Sal ek koelte gee
My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Maroela Musiek

Details:

Released in: 2008

Language: Afrikaans

Appearing on: Jou Skaduwee (2011) , 10 Jaar Platinum Treffers (CD2/2) (2008)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found