Sarie (Tydskrif)

Sarie (Tydskrif) & Vaughan Gardiner - Vaughan Gardiner - Gooi jou arms om my lyrics

Your rating:
Jy lyk so mooi vanaand. 
Met ‘n duisend kerse wat hier om jou brand. 
En jy het dit reggekry om my asem weg te slaan. 
Nou begin ons lewe saam. 

Koor:
En jy gooi jou arms om my. 
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy’s lief vir my, net vir my.
Ek’s voor jou op my knieë. 
Vat jou hand in myne. 
Voel jy ook dieselfde. 
Wees my tweede helfde. 

Jy kyk so diep deur my. 
Ek weet die dinge van ‘n kind is nou verby. 
Sê my, sal ‘n duisend jaar genoeg wees om te sê.
Hoe diep my liefde vir jou lê. 

Koor:
En jy gooi jou arms om my. 
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy’s lief vir my, net vir my.
Ek’s voor jou op my knieë. 
Vat jou hand in myne. 
Voel jy ook dieselfde. 
Wees my tweede helfde.

Jy lei my. 
En dra my. 
Mag daar nooit iets wees wat ons skei. 
Ek sal vir altyd by jou bly.

Koor: (2x)
Gooi jou arms om my. 
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy’s lief vir my, net vir my.
Ek’s voor jou op my knieë. 
Vat jou hand in myne. 
Voel jy ook dieselfde. 
Wees my tweede helfde.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Appearing on: 2012 se grootste liefdestreffers (2012)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found