Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - My hartjie lyrics

Your rating:
Vir nou het ek jou so gemis, my hart wil breek
Vir nou het ek geen ander lief gehad, jy weet
Vir nou het ek die spoke van gister gelos by die agterdeur 
wat nie toe wou maak

Vir nou het ek vir ons nog ‘n kans gegee
Vir nou het ek my woorde weer opgewek
Vir nou het ek gelos wat jou seermaak, gevat wat jou heel maak
Vir nou sal ek jou trane afvee

My hartjie, my liefie,
ek het jou lief maar die son sak weg en
ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan, vir nou
En vir altyd (vir altyd)

Vir nou het ek geweet wat ek in jou kry
Vir nou het ek geglo jy’s die een vir my
Vir nou het ek jou omgee met woorde,
gevat as belowe dat ons staande bly

My hartjie, my liefie,
ek het jou lief maar die son sak weg en
ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan,
vir nou
En vir altyd, is ‘n baie lang tyd
maar ek weet jy sal so mooi na my kyk
Met jou is daar geen verskil
tussen vir nou en vir altyd

My hartjie, my liefie,
ek het jou lief maar die son sak weg en
ons liefde sal deur die donker kan bestaan
staan, staan, staan

My hartjie, my liefie,
ek het jou lief maar die son sak weg en
ons liefde sal deur die donker kan bestaan,
staan, staan, staan,
vir nou, en vir altyd (vir altyd)

My hartjie
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2015

Language: Afrikaans

Appearing on: My hartjie (2015)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found