Bok Van Blerk

Bok Van Blerk - Huil Soos 'n Man lyrics

Your rating:
As die duistal teen jou rol
En die volk en jou laat hol
Proe die stof bom in jou mond
Ploeg die grond en blus die lont
En as jy op jou knieë val en jy voel jy nie meer kan:
Huil soos 'n man!

'n Cowboy huil nie voor sy perd
Wat maak dit die moeite werd
In (…?...) tot op die skeen
Splinter breuk gebreukte been
En as jy onder water huig en na jou laaste asem swyg:
Huil soos 'n man!

En as die trane, die trane, die trane brand
En jou boot wil sink en jy's ver van die land
En as jou skeute, jou skeute jou druk teen die sand
Hou net moed, sluk die bloed staan net op as jy kan:
Huil soos 'n man!
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2013

Language: Afrikaans

Appearing on: Steek die vure aan (2013)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found