Bok Van Blerk

Bok Van Blerk - De La Rey lyrics

Your rating:
Op 'n berg in die nag
Lê ons in die donker en wag
In die modder en bloed lê ek koud
Streepsak en reën kleef teen my
En my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang
Maar daai vlamme en vuur
Brand nou diep, diep binne my.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey.

Oor die Kakies wat lag
'n Handjie van ons teen 'n hele groot mag
En die kranse lê hier teen ons rug
Hulle dink dis verby
Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien
Op 'n perd kom hy aan
Die Leeu van die Wes Transvaal.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey.

Want my vrou en my kind 
Lê in 'n kamp en vergaan
En die Kakies se murg loop
Oor 'n nasie wat weer op sal staan.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Sean Else & Johan Vorster

Composer: Sean Else, Johan Vorster & Bok van Blerk

Publisher: Mozi Records

Details:

Released in: 2007

Language: Afrikaans

Covered by: Illana May

Appearing on: De la Rey (2006)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

1 Comments found

Anonymous

Tuesday 3rd of September 2019 19:42

Ik luister heel vaak naar dit lied. Bok van Blerk is een goeie zanger. Ga zo door Bok.