Haai casanova, waar is sy dan nou?
Sy wat jou nooit sal laat staan?
Ek het jou gewaarsku, jy was pure man
Haai casanova, sien ek dalk ’n traan?
Haai casanova, hoe lyk dit vir my?
Jy het jou sjarme verloor?
Jou skouers, die hang nou, jou oë is vaal
Haai casanova, wat is van jou oor?
La, la, la, la, la, la, la
Sy was een te veel
La, la, la, la, la, la, la
Sy't met jou gespeel
La, la, la, la, la, la, la
Kom spog dan nou weer
La, la, la, la, la, la, la
Of het jy verleer?
Haai casanova, jy was so verwaand
Vol selfvertroue, die man elke aand
Haai casanova, sit neer daardie glas
Sorge kan jy nie verdrink
Waar is jou geliefdes?
Jou praatjies was leeg
Haai casanova, ek hoer dit weerklink!
Haai casanova, het ek jou gesê
Dat ek jou val kon voorsien
Jy wou my nie glo nie
Nou is dit te laat
Haai casanova, jy het dit verdien!
La, la, la, la, la, la, la
Sy was een te veel
La, la, la, la, la, la, la
Sy't met jou gespeel
La, la, la, la, la, la, la
Kom spog dan nou weer
La, la, la, la, la, la, la
Of het jy verleer?
Haai casanova, jy was so verwaan
Vol selfvertroue, die man elke aand
La, la, la, la, la, la, la
Sy was een te veel
La, la, la, la, la, la, la
Sy't met jou gespeel
La, la, la, la, la, la, la
Kom spog dan nou weer
La, la, la, la, la, la, la
Of het jy verleer?
La, la, la, la, la, la, la
Sy was een te veel
Submitted by Musikuss at Tue 01 Nov, 2016 7:47 am
Last updated by Musikuss at Thu 03 Nov, 2016 2:23 am